JUNIOR & TEEN CAMP

Welcome Juniors and Teens!

We are excited to announce that our annual Junior Winter Camp will be held from 26 June – 2 July this year. The theme for this year’s camp will be “Map to Heaven”. Entry forms can be downloaded from the link below the advert. Register before the 12th of June to avoid the late registration fee. Bus fees are excluded from the price displayed on the advert. Please make use of the 2022 registration forms only.

We look forward to seeing you all there!

 

Welkom Juniors & Tieners!

Ons is opgewonde om aan te kondig dat ons jaarlikse Junior Winterkamp vanjaar vanaf 26 Junie – 2 Julie gehou sal word. Die tema vir vanjaar se kamp sal “Kaart na die hemel” wees. Inskrywingsvorms kan afgelaai word vanaf die skakel onder die advertensie. Registreer voor die 12de Junie om die laatregistrasiefooi te vermy. Busfooie is uitgesluit by die prys wat op die advertensie vertoon word. Maak asseblief slegs gebruik van die 2022 registrasievorms. 

Ons sien uit daarna om julle almal daar te sien!

Junior Week Advert and Banner

Teen Week Advert and Banner