
Junior & Teen FEST
Welcome Juniors & Teens!
Each year, we host both a winter and summer camp for our Juniors and Teens. It is great fun with an emphasis on developing our young ones spiritually. Each day is packed with activities such as sports, lectures, seminars, worship and lots of fun.
Welkom Juniors & Tieners!
Elke jaar bied ons beide ‘n winter- en somerkamp aan vir ons Juniors en Tieners. Dit is groot pret met die klem daarop om ons jongmense geestelik te ontwikkel. Elke dag is propvol aktiwiteite soos sport, lesings, seminare, aanbidding en pret – hope pret.
JUNIOR & TEEN SOMER KAMP BEGIN OOR:
Day(s)
:
Hour(s)
:
Minute(s)
:
Second(s)
REGISTRATION INSTRUCTIONS:
-
Please make sure you follow the registration instructions carefully and that you fill in and submit all required forms.
-
Note: There are separate registration forms for Juniors, Teens, Cubs and Facilitators to simplify administration.
-
Each child in a family has to be registered separately.
REGISTRASIE INSTRUKSIES:
-
Volg asb. die registrasie instruksies sogvuldig en maak seker dat al die nodige forms ingevul en ingestuur word.
-
Let wel: Daar is ‘n aparte registrasie vorm vir Juniors, Tieners, Welpies en Fasiliteerders om administrasie te vergemaklik.
-
Elke kind in ‘n familie moet apart geregistreer word.
DOWNLOAD
SCAN
PAY
REGISTER
For Teens / Vir Tieners:
• Forms / Vorms: English – Afrikaans
• Online Registration / Aanlyn Registrasie
For Juniors / Vir Juniors:
• Forms / Vorms: English – Afrikaans
• Online Registration / Aanlyn Registrasie
For Cubs / Vir Welpies:
• Forms / Vorms: English – Afrikaans
• Online Registration / Aanlyn Registrasie
For Facilitators / Vir Fasiliteerders:
• Facilitator Terms & Indemnity Form
• Online Registration / Aanlyn Registrasie
Fee Calculation / Fooi Berekening:
- Please make use of the table below to calculate the total fee payable for the camp depending on the required options.
- Gebruik asb. die tabel hieronder om U kamp vooi te bereken afhangende van die opsies wat nodig is.
Bank details:
Abundant Life (Camps/Kampe)
First National Bank
Cheque account/Tjek rekening: 62395350194
Branch Code/Takkode: 270224
Reference/Verwysing: Name /Naam
Fee structure / Fooistruktuur:
This make it so the first item in accordion is collapsed. CSS added is: display:none
For Juniors & Teens, full boarding - R2050,00
This is the full boarding price and includes all meals for the week.
Hierdie is die volle instapprys en sluit alle etes vir die week in.
For Day Visitors / Vir Dag Besoekers - R1700,00
Day visitors with three meals included.
Dagbesoekers met drie maaltye ingesluit.
For Cubs / Vir Welpies - R1500,00
Two meals per day & 2 suppers included for optional evening activities.
*If Cub will enjoy all meals at the camp, please pay Day Visitor rate.
** If Cub will enjoy all meals at the camp, and stay with a parent in the guest accommodation, please pay Full Boarding rate.
Twee maaltye per dag & 2 aandetes ingesluit vir opsionele aandaktiwiteite
* Indien Welpie alle maaltye by die kamp sal geniet, betaal asb. Dag Besoeker fooi.
** Indien Welpie alle maaltye by die kamp sal geniet en saam met ‘n ouer in die gaste akkomodasie sal woon, betaal asb. die Volle Akkomodasie fooi.
Late Registration Fee / Laat Registrasie Fooi - R300
If you register after the 13th of June, this fee is payable.
Indien U registreer na die 13de Junie, is hierdie fooi betaalbaar.
Sabbath meal / Sabbat maaltyd - R60/meal
For each visitors enjoying Sabbath lunch with us.
Vir elke besoeker wat Sabbat middagete saam met ons geniet.
Bus Fee / Bus Fooi (Click for details)
If your child will make use of the bus service to and from Mpati Bush Camp. Limited seats available.
Hierdie fooi is bykomend tot die normale registrasie fooi indien U kind van die busdiens gebruik maak. Beperkte sitplekke beskikbaar.
- Johannesburg (SDA Northern Conference Offices) – R650
- Heidelberg (Bus Stop) – R650
- Pretoria (Hatfield Garage) – R650
- Lephale (Elegance Garage) – R750
- Vaalwater (Puma Garage) – R750
- Bela-Bela (Caltex Palm Plaza) – R750
- Nylstroom (Sasol Garage) – R750









